Hy Huil, Ons Betaal

Loading player...
Colene is karloos in Johannesburg en Matthys kry warm in die studio.

๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—˜๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-263-hy-huil-ons-betaal/

Die verkiesing is om die draai. Op elke lamppaal hang daar โ€™n gesig wat jou vertel vir wie om te stem, en almal lyk skielik baie lief vir jou.

Fekile Mbalula stort โ€™n traan, soos โ€™n goeie hofnar betaam, nรก die Constitutional Court se uitspraak. Die vraag is net wie se traan dit regtig was.

Dan die middelklas. Waarheen het hulle verdwyn, en hoe oorleef โ€œhulleโ€ nog? Colene gaan terug na 2000 en gee ons brood, melk en brandstof se pryse. Dan kyk ons wat dieselfde mandjie nou in 2026 uit jou sak jaag. Ja, jy gaan โ€™n bietjie sit en wens jy was โ€™n CEO van โ€™n JSE company.

En omdat 2026 ook sy eie taal het, kyk ons na die woorde wat die meeste opslae gemaak het.

Dis plakate en prysetikette.
Dis trane en tariewe.
Dis KLETS.
21 Oct Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Krane, Kiloโ€™s, Kakkerlakke en โ€™n Kat

Hierdie week se KLETS begin by โ€™n kraan wat meer bring as net water. In Tshwane se kant van die wรชreld het die riool die watersisteem ontdek, en skielik is โ€œbottled waterโ€ nie meer โ€™n luukse nie. Dis โ€™n krisis met โ€™n baie spesifieke reuk. Terwyl die res van dieโ€ฆ
28 Oct 55 min

Wyn, Woorde en Bartho Eksteen

Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wyn-woorde-en-bartho-eksteen/ Hierdie week KLETS ons saam met ๐—•๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ผ ๐—˜๐—ธ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—ป van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op ๐Ÿฎ๐Ÿต ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ gaan proe, en van dieโ€ฆ
14 Oct 39 min

Die Waarheid Is Duur, Veiligheid Nog Duurder

๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™ ๐™ช๐™ฌ๐™ž๐™ฃ๐™œ: ๐˜ฉ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜’๐˜“๐˜Œ๐˜›๐˜š ๐˜ช๐˜ด '๐˜ฏ ๐˜ฃ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ต๐˜ซ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ฌ๐˜ฆ๐˜ณ. Ons gesels uit die suidpunt van Donker Afrika, so trek die gordyne toe en skink iets sterk. Dis moord en roof. Dis vroue se lyke langs die pad en AK47's in taverns. Intussen word daar meer geld bestee om ministers veiligโ€ฆ
7 Oct 1 hr 01 min

Waaksaam, Welvarend en Windgat

Die vrees is nie meer 'n gevoel nie, dis 'n gewoonte. Die sleutels tussen jou vingers by die kar. Die "live pin" wat jy los voor jy huis toe ry. Elke vrou in jou lewe: jou Ma, jou suster, jou vriendin, jou biervrou, dra hierdie waaksaamheid soos 'n tweede vel,โ€ฆ
23 Sep 58 min

Wie's in Die Village en Wie's Net Kwaad?

Dit vat 'n village, sรช hulle. Maar niemand sรช ooit hoeveel van daai village eintlik idiote is nie. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wies-in-die-village-en-wies-net-kwaad/ En intussen loop African Time al hoe vinniger uit: dis nie meer die grap oor laat kom by 'n braai nie, dis nou lewens wat betaalโ€ฆ
16 Sep 52 min