
Sjef van die Jaar-kompetisie die week in Windhoek
Loading player...
Die Namibiese Sjefsvereniging bied hierdie week op 10 en 11 September sy 2026 Sjef van die Jaar-kompetisie aan. Die intense, tweedaagse kookgeleentheid sal by die NUST Hotelskool in Windhoek plaasvind, waar die land se beste kulinêre denkers bymekaarkom om hul vaardighede, kreatiwiteit en spoed onder druk te vertoon. Die woordvoerder van die vereniging, Sanet Prinsloo, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

