
Woensdag, 9 September 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Die tier in die tenk van Namibiese motoriste brul sedert die begin van die konflik in die Midde-Ooste al kwaaier. Brand daar 'n flouer prysliggie iewers voor 'n die spreekwoordelike wapad? KosmosKapitaal het by Cirrus Capital-ontleder, Pandu Shaduka, gaan kers opsteek. En die Namibia Professional Hunting Association (Napha) waarsku dat voorgestelde beperkings in Frankryk op die invoer van wettig verkrygde jagtrofeë ’n wildbewaringsmodel kan ondermyn wat miljoene dollar aan landelike gemeenskappe lewer.

