
Handelstekort in Julie styg weer
Loading player...
Namibië het 'n handelstekort van 5,9 miljard Namibiese dollar in Julie aangeteken, 'n styging teenoor die tekort van 5,4 miljard dollar wat in Junie aangeteken is. Woordvoerder van die Namibiese Statistieke-agentskap, Mirjam Shihepo, sê dat Suid-Afrika steeds die land se grootste mark vir beide uitvoere en invoere bly. Sy het meer:

