
DRK se staatsmaatskaplike fonds dagvaar plaaslik in N$40m-saak
Loading player...
Die Demokratiese Republiek van die Kongo se staatsmaatskaplike fonds het Standard Bank, die logistieke maatskappy van Luther Mostert, Daron Namibia, en die Swapo-gekoppelde Hodago Fishing hof toe gesleep oor 'n beweerde bankoortreding. Volgens hofstukke spruit die geskil uit 'n gesamentlike onderneming wat laat in 2025 gestig is vir ‘n maasbanker kwota.

