
Dinsdag, 8 September 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Met apologie aan Kurt Darren - ons wil almal huis toe gaan, maar behalwe dat ons nie 'n huis kan bekostig nie, kan ons skaars 'n los lappie grond kry om een daarop te bou. KosmosKapitaal het by Simonis Storm-ekonoom Almandro Jansen gaan aanklop om die tekort aan gedienste erwe te ontleed.

