
Wapengeweld neem toe
Loading player...
Die Namibiese polisiemag het sy jaarlikse September-vuurwapenamnestiemaand van stapel gestuur onder die Afrika-Unie se Silencing the Guns-inisiatief, wat immuniteit teen vervolging verleen aan enigiemand wat onwettige wapens, ammunisie of wapentuig oorhandig. Hoofinspekteur Elifas Kuwinga het gesê die polisie het tussen September 2025 en Junie vanjaar 20 moorde met vuurwapens, 261 gewapende rooftogte en 176 gevalle van onwettige vuurwapenrig regoor die land aangeteken. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

