
Lof vir Aucamp met BKS-enting
Loading player...
Die landbou-organisasie TLU SA sê hulle is tevrede met die minister van Landbou, Willie Aucamp, se benadering en verbintenis tot die transformasie van die landbousektor. Die regering en die privaat sektor het saamgewerk om meer as 23-miljoen dosisse bek-en-klouseer-entstof in te voer, met elke kommersiële melkkoei in Suid-Afrika wat reeds 'n eerste dosis entstof ontvang het. Bennie van Zyl van TLU SA sê daar is steeds 'n paar beleidskwessies wat die minister moet aanspreek:

