
Woensdag, 2 September 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Vir elke Namibiese begrotingsdollar is die regering bereid om net twee sent op behuising te bestee ... en ons wonder hoekom mense in sinkhuise in informele nedersettings moet plak. KosmosKapitaal gesels met Simonis Storm-ekonoom Almandro Jansen. Ook in die nuus: Erongo se Tumas-uraanprojek is enig in sy soort, verkondig Deep Yellow aan die wêreld.

