
Huweliksfokus - Pilare van 'n man se hart - Vriendskap
Loading player...
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart #4 - Vriendskap





