
ABC van Ouerskap: K - Karstoeltjieveiligheid
Loading player...
Ons is vandag by die letter K in ons ABC van Ouerskap, en K staan vir karstoeltjieveiligheid. 'n Karstoeltjie is een van die belangrikste beleggings wat ouers kan maak om hul kinders veilig te hou, maar baie stoeltjies word ongelukkig verkeerd gebruik of te vroeg verruil. René Grundlingh van The Car Seat Emporium gesels met Sarina oor hoe om kinders so veilig as moontlik in die motor te vervoer.

