
Weird Wide Web - Chinese KI-robotte bedel nou vir geld op Beijing se strate
Loading player...
Berigte uit China sê dat humanoïde robotte onlangs op die strate van stede soos Beijing, Chengdu en Fuzhou gesien is, waar hulle net soos menslike bedelaars op sypaadjies sit.

