
Braeden Buys: "Gee Justin 'n kans" – hier is hoekom hy Skemergrond se nuweling is om dop te hou
Loading player...
Braeden Buys vertolk die rol van Justin, die man uit Chelsea se verlede wat uiteindelik in Gemoedsdrif opdaag. Hy beskryf sy karakter as warm, opreg en sonder verborge agendas – iemand wat dadelik inskakel en mense op hul gemak stel. Skemergrond word Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) uitgesaai, ook op DStv Stream en Catch Up.

