kykNET se "Die Oord": Eva du Preez vertel ons meer

Loading player...
Pulane gesels met Eva du Preez,regisseur van Die Oord, bring ’n unieke benadering deur ’n visuele taal te skep wat die skoonheid van die kusomgewing vermeng met ’n onderliggende gevoel van sielkundige onrus. Haar regie fokus op subtiele spanning, karaktergedrewe storievertelling en die stadige ontrafeling van geheime, wat verseker dat die gehoor voortdurend wonder wat werklik onder die oppervlak skuil.
19 May English South Africa News · Business

Other recent episodes

Pulane se 'Show Your Ofm'.... 1km in Oscar se skoene :)

Pulane gave it her all, completing a 1km run as OFM's mascot, Oscar, to celebrate everything she loves about OFM! Now it's YOUR turn. Show us how much you love OFM – whether you're singing along, wearing your merch, or taking on your own fun challenge – and you could…
27 Jul 13 min

SANBS: Monique Schriener, Senior Manager: Donor Relations

Pulane Nel-Sekepe had a great interview with Monique Schriener from SANBS regarding Mandela Day, donations, and all about the community. They talk about the partnership with the Round Table, and how their support has enabled them to do so much more.
20 Jul 4 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Marijda Kamper & Dr. Cobus van Breda

Pulane Nel-Sekepe gesels met Marijda Kamper - Program Bestuurder van die Vrystaat Kunstefees, sowel as Dr Cobus Van Breda - Program Direkteer van "Science-for-the-Future". Hul onderhoud fokus op hoekom teater vir jong gehore, wetenskap en opvoedkundiges so belangrik is.
30 Jun 8 min

Wyndford Holiday Farm

Pulane Nel-Sekepe gesels met Jandré Du Plessis oor die nuwe verwikkelinge by Wyndford. Met 'n pragtagie nuwe restaurant wat oop is vir die publiek, tot die nuut oorgedoende tennis bane. Hier kan jy selfs rolbal geniet, of 1 van 14 staproete gaan uittoets. 'n Ware vakansie ondervindig, net soos wat…
24 Jun 4 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Michael Garbett & Juné Pretorius

Pulane Nel-Sekepe het vandag die voorreg gehad om vir Michael Garbett – Fees Direkteur en Juné Pretorius – Program Koordineurder van die Vrystaat Kunstefees in die ateljee te hê saam met haar. Hul gesels oor die tema van vanjaar se fees, gevestigde kunstenaars én nuwe talent, sowel as hoe belangrik…
23 Jun 7 min