Cornelia Pieters vier André Labuschagne se nalatingskap

Loading player...
Charles van Onselen gesels met Cornelia Pieters, dogter van wyle André Labuschagne wat vandag 70 jaar oud sou gewees het. Hy het as leier van 2 gemeentes in die Oos Kaap, ‘n merkwaardige geestelike en musikale nalatenskap gelaat en sy wil sy lewe en sy musiek met ons deel.
28 Apr 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min