
Hardi Ferrell en Dalene Nel leef in harmonie
Loading player...
Janine van NIekerk gesels met Hardi Ferrell en Dalene Nel oor Laerskool Midvaal se Seniorkoor se pragtige weergawe van die lied “Still Waters” en hoe koorsing in die lewens van jongmense ‘n verskil kan maak.





