
Hoe kan belasting veranderinge tot jou voordeel wees?
Loading player...
Pulane en Rudolph gesels oor die nuutse belasting veranderinge wat in werking getree het, en hoe dit tot jou voordeel kan wees. Rudolph verduidelik vir ons wat is die nuutste belasting inligting om van te weet, en maak lekker maklike somme as voorbeelde vir elkeen om dit te verstaan.

