Watse geheime van jou lyf is sigbaar in jou bloed?
Loading player...
Pulane gesels met Marna Albertyn oor “Live Blood Analyses” en wat hulle alles in jou bloed kan raaksien.
Is jou onverklaarbare moegheid of algehele lam-en-tam gevoel iets waarop jy sukkel om antwoorde te kry? Jy was al by meer as een dokter, en dit voel steeds nie of julle agter die kap van die byl kan kom nie… Dan het jy dalk iets soos parasiete of kandida waarvan jy nie eens weet nie.