Belegging: Cyril sê daar is 'n gaping tussen sentiment en kapitaalontplooiing

Loading player...
President Cyril Ramaphosa het gewaarsku dat, hoewel die sentiment verbeter het, die land nou beloftes in tasbare ekonomiese aktiwiteite moet omskakel. Dit volg nadat die sesde Suid-Afrikaanse Beleggingskonferensie, wat gister in Sandton gehou is, die hoogste beleggingsbeloftes ooit verseker het. In sy slottoespraak het Ramaphosa gesê daar is 'n gaping tussen verbeterde sentiment aan die een kant en groter kapitaalontplooiing wat lei tot sterk groei en werkgeleenthede aan die ander kant:
1 Apr 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Bly kalm, tariewe vir Psemas lede 'verander nie'

Die gesondheidsministerie het 'n beroep gedoen op kalmte nadat die kabinet besluit het om die ministerie se tariewe in lyn te bring met dié van Psemas en die Namibiese Vereniging van Mediese Hulpfondse. Staatshospitale sal 'n gestandaardiseerde prysmodel vir Psemas-pasiënte gebruik. Tariewe sal gebaseer wees op Namaf se 2017-tariewe, met…
28 Apr 9AM 1 min

FBI kyk na sekuriteit by geleenthede na Trump-skietery

FBI-direkteur Kash Patel sê hulle sal saam met plaaslike en federale wetstoepassers werk om lesse te leer uit Saterdag se voorval by die Withuis-korrespondente-dinee. Die 31-jarige Cole Tomas Allen is gearresteer nadat hy volgens berigte naby ʼn sekuriteitbeheerpunt in die Washington Hilton-hotel se voorportaal begin skiet het terwyl die dinee…
28 Apr 9AM 1 min

Swak geletterheid in Omaheke aangespreek

Die Omaheke-streek het vanoggend sy driedaagse Onderwysberaad 2026 geopen. Die beraad is daarop gemik om vennootskappe tussen primêre, sekondêre en tersiêre instellings te versterk. Die Omaheke-streek se direkteur van onderwys, Constance Watenaar, sê die beraad is veral daarop gemik om die swak vlakke van syfervaardigheid en geletterdheid op primêre vlakke…
28 Apr 8AM 1 min

ActionSA brei uit in buurland, in aanloop tot verkiesing

ActionSA sê na dekades onder ANC-leierskap word die belofte van vryheid ondermyn deur gebrekkige dienslewering, toenemende werkloosheid en verswakte instellings. Die party sê hy het doelbewuste stappe gedoen om ʼn geloofwaardige, gestruktureerde alternatief te bou. ActionSA-woordvoerder Boitumelo Molefe sê hulle het die afgelope maande nasionaal uitgebrei met die doel om…
28 Apr 6AM 1 min

Nog klagtes teen Cole Tomas Allen

Die Amerikaanse aanklaer vir die Distrik van Columbia, Jeanine Pirro, het bevestig dat Cole Tomas Allen, verdagte in die skietery by die Withuis-korrespondente-dinee, nog aanklagte in die gesig staar. Die 31-jarige Allen word van drie federale misdade aangekla: poging om die president te vermoor, vervoer van ʼn vuurwapen oor staatsgrense…
28 Apr 6AM 1 min