
SACOTA-uitvoerende direkteur, dr. André van der Vyfer, praat oor moontlike logistieke uitdagings
Loading player...
Die uitvoerende direkteur van die SA handelsvereniging vir graan en oliesade, dr. André van der Vyfer, praat oor moontlike logistieke uitdagings wat die graanbedryf tydens die uitvoerseisoen kan ervaar.

