Ilse Schuurmann oor ’n Boodskap van Hoop en Verlossing

Loading player...
Johann Els gesels met Ilse Schuurmann oor ’n Boodskap van Hoop en Verlossing, ’n splinternuwe Paasproduksie as inisiatief van Die Dameskring Aasvoëlkop. Fondse wat ingesamel word is vir “Tjokkertjies vir Jesus”, ‘n pre-primêre skool in Krugersdorp wat wonderlike werk doen om die kinders met goeie waardes en selfvertroue, gereed te kry vir skool.
19 Mar 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min