
Bibi sê VSA en Israel besig om Iran te verwoes
Loading player...
Die Israeliese eerste minister Benjamin Netanyahu sê sy land en Amerika tree met groot vasberadenheid en ongekende krag op in Iran. Die Amerikaans-Israelse oorlog teen Teheran is reeds byna drie weke aan die gang en Iran se wraakaanvalle op Golf-nasies stoot oliepryse wêreldwyd op. Netanyahu sê hulle is besig om te wen en Iran word verwoes. Die eerste minister het drie duidelike doelwitte vir die oorlog uiteengesit:

