
Namibië gewild by jagskoue
Loading player...
Verskeie groot internasionale jagkonvensies en handelskoue het onlangs in die Verenigde State en Europa afgesluit, en die Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, het Namibië se volhoubare jagmodel aktief bevorder. Kosmos 94.1 Nuus het met Napha-president Hannes du Plessis gesels, wat sê Namibië is goed ontvang en het by elke geleentheid voordeel getrek.

