
Trump verwag skerper styging in olie
Loading player...
President Donald Trump sê die ekonomiese uitwerking van die Verenigde State en Israel se aanvalle in Iran was tot dusver kleiner as wat hy verwag het. Dit is ten spyte van skerp stygings op wêreldwye energiemarkte, insluitend die van Brent-ruolie, terwyl die Straat van Hormuz, wat ʼn vyfde van die wêreld se olievervoer hanteer, byna onbegaanbaar is. Trump het in die Withuis tydens ʼn bilaterale vergadering met Japan se eerste minister, Sanae Takaichi, gesê hy ʼn skerper styging in oliepryse verwag:

