
DA bepleit stappe teen korrupsie in Gauteng-gesondheid
Loading player...
Die DA in Gauteng het premier Panyaza Lesufi versoek om dissiplinêre stappe te versnel teen die geskorste hoof van die departement van Gesondheid, Lesiba Malotana, oor 'n beweerde verband met onreëlmatige kontrakte vir die Tembisa-hospitaal. Jack Bloom van die DA sê bevindings deur die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, dui op ernstige kommer oor korrupsie en hy vra verantwoordbaarheid en dringende hervormings in die gesondheidstelsel:

