
Dr Frikkie Mare van RPO gesels oor die regering se plan om die hele nasionale kudde in te ent
Loading player...
Die Uitvoerende hoof van die RPO, Dr Frikkie Mare, gesels met Elsabe Richard-May oor die regering se plan om die land se hele kudde in te ent, en of die doelwit bereik sal word.


