
Alkohol-verkope in gemeenskappe vuur GBV aan, wys navorsing
Loading player...
Uni-health het in 2024 in samewerking met die gesondheidministerie 'n studie oor geslagsgebaseerde geweld uitgevoer. Hulle het die liggings van alkohol-afsetpunte in Otjomuise en Rehoboth gekarteer om die verband tussen alkoholbeskikbaarheid en die impak wat dit op geweld binne gemeenskappe kan hê, beter te verstaan. Verona du Preez, direkteur van Uni-health het aan Kosmos 94.1 Nuus meer verduidelik.

