
DA soek duidelikheid oor SA brandstofreserwes
Loading player...
Die DA vra die minister van Minerale en Petroleum-hulpbronne, Gwede Mantashe, om deursigtig te wees oor Suid-Afrika se brandstofreserwes. Hy het die land Maandag verseker dat daar nie paniek hoef te wees oor moontlike brandstoftekorte weens die konflik in die Midde-Ooste nie. James Lorimer van die DA sê volgens wet moet daar te alle tye twee maande se voorraad in reserwe wees:Die DA vra die minister van Minerale en Petroleum-hulpbronne, Gwede Mantashe, om deursigtig te wees oor Suid-Afrika se brandstofreserwes. Hy het die land Maandag verseker dat daar nie paniek hoef te wees oor moontlike brandstoftekorte weens die konflik in die Midde-Ooste nie. James Lorimer van die DA sê volgens wet moet daar te alle tye twee maande se voorraad in reserwe wees.

