
Forensiese agterstand moet geëskaleer word - Action Society
Loading player...
Action Society sê Suid-Afrika het 'n groeiende probleem met ou sake soos ernstige moord- en kindermishandelingsake wat nie vorder nie. Die organisasie beweer vertragings, forensiese agterstande en swak kommunikasie, laat gesinne vir maande of selfs jare sonder antwoorde. Juanita du Preez van Action Society doen 'n beroep op die polisie om op te tree, en sê die saak sal na nasionale toesigliggame geëskaleer word indien daar nie vordering gemaak word nie:

