
Graan SA-landbouekonoom, Heleen Viljoen, oor die komende wintergraanplantseisoen
Loading player...
Wintergraangewasse speel ’n belangrike rol in Suid-Afrika se landbousektor, maar produsente staan vanjaar voor verskeie uitdagings wat hul aanplantingsbesluite kan beïnvloed.

