
Rusland 'help Iran met intelligensie, hommeltuie'
Loading player...
Oekraïnse president Volodymyr Zelensky sê intelligensie toon Rusland help Iran om Amerikaanse bates in die Midde-Ooste te teiken deur Shahed-hommeltuie te voorsien. Die Shahed-hommeltuig is oorspronklik deur Teharan ontwikkel, maar Moskou vervaardig nou sy eie weergawes en gebruik dit in sy oorlog teen Kiëf. Zelensky het aan CNN gesê Rusland voorsien Iran ook van intelligensie rondom die liggings en bewegings van Amerikaanse troepe, skepe en vliegtuie:

