
Swakop-munisipaliteit bied 'Smart Money Talks'-veldtog aan
Loading player...
Die Swakopmund-munisipaliteit, in vennootskap met die Bank van Namibië en FNB, bied hierdie week die “Smart Money Talks”-veldtog aan. Die vierdaagse inisiatief, wat ter viering van Global Money Week gehou word, is daarop gemik om die finansiële geletterdheidskloof onder die plaaslike gemeenskap, jeug en entrepreneurs te oorbrug deur intensiewe opleiding en welvaartbestuurswerkswinkels. Die munisipaliteit se woordvoerder, Linda Mupupa:

