
Die konflik in die Midde-Ooste wek kommer. Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor graan-uitvoere
Loading player...
Die konflik in die Midde-Ooste wek wydverspreide kommer in die landbousektor. Om uit te vind hoe dit die uitvoer van graan kan raak, het OFM se Elsabe Richard-May verlede week gesels met Dr Andre van der Vyfer, uitvoerende direkteur van die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, ook bekend as SACOTA.

