
Trump sê lande wat Straat van Hormuz nodig het moet dit verdedig
Loading player...
President Donald Trump eis dat lande wat van die Straat van Hormuz afhanklik is, hul eie olieverskepings moet beskerm. Die seestraat, waardeur 20 persent van die wêreld se olie vervoer word, is sedert die begin van die VSA-Israelse oorlog teen Iran feitlik gesluit, wat wêreldwye vrese oor energievoorsiening laat ontstaan. Trump het Sondag joernaliste op Air Force One gewaarsku dat Navo 'n slegte toekoms in die gesig staar as sy lede nie optree nie:

