
Twee nuwelinge in Springboksewes-vrouespan
Loading player...
Rugby: Twee nuwelinge, Maceala Samboya en Shanidiné Bezuidenhout, is ingesluit in die groep van 14 Springboksewes-vrouespelers wat Sondag vertrek vir die laaste internasionale sewestoernooie in Uruguay en Brasilië. Afrigter Cecil Afrika het ook die ervare Catha Jacobs betrek. Die toernooie vind volgende naweek in Montevideo plaas en 'n week later in São Paulo. Afrika is opgewonde oor die potensiële bydraes wat die drie spelers kan lewer:
Cecil Afrika Vrydag
Cecil Afrika Vrydag

