
Nipam bied Afrika-bestuursontwikkeling-konferensie in Mei aan
Loading player...
Die Namibiese Instituut vir Openbare Bestuur en Administrasie, Nipam sal die tweede jaarlikse konferensie van die Afrika-bestuursontwikkelingsinstitute-netwerk van 18 tot 20 Mei in Windhoek aanbied. Die driedaagse byeenkoms sal afgevaardigdes van meer as 30 Afrikalande bymekaarbring om die versterking van openbare instellings vir volhoubare ontwikkeling regoor die vasteland te bespreek. Nipam se hoof van ontwikkeling, Johannes Hatutale:

