
IPPR het kommer oor NNN wat tenderprosesse wil omseil
Loading player...
Voorkeurverkryging steek sy kop uit in die regering se verkrygingsproses. Volgens Frederico Links, mede-navorser by die Instituut van Openbarebeleidsnavorsing, is dit veral kommerwekkend met die president wat haar steun uitgespree het vir 'n behuisingsmodel vir laekoste behuising. Sy het gelas dat die inisiatief die gewone regeringstenderprosesse moet omseil om 'n vinniger reaksie op die land se groeiende behuisingsagterstand moontlik te maak. Links is aan die woord.

