
Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie
Loading player...
Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor die onsekerheid rondom die verspreiding van entstowwe na besmette gebiede.




