"Burnout" Die Stil Moordenaar van Entrepreneurs
Loading player...
Vandag het ons eerlik gesels oor die stil gevaar van uitbranding — veral onder entrepreneurs en leiers.
Pastoor Peter Warne het oop en eerlik gedeel hoe hy ná 40 jaar in die bediening uitgebrand het. Nie omdat hy nie geroep was nie. Nie omdat hy nie lief was vir God nie. Maar omdat niemand alleen gebou is om alles self te dra nie.
Ons het gepraat oor:
• Die tekens van burnout
• Die gevaar van isolasie
• Die belangrikheid van mentors en accountability
• Hoekom sterk mense ook breek
Moenie alleen hardloop nie.
Moenie wag tot jy crash nie.
Luister weer en deel met iemand wat dit vandag moet hoor. 🔥
💻 Om my bediening te ondersteun, besoek:
👉 https://www.baasraak.tv/saai