Is Jy Gebou om Nommer Een te Wees? | R100 Entrepreneur

Loading player...
“Baie mense wil ’n besigheid hê… maar min mense wil nommer een wees. Want nommer een beteken jy kan nie wegkruip nie. As dinge verkeerd loop — is dit op jou. Vandag praat ons oor twee harde waarhede van entrepreneurskap: Kan jy voor loop? En kan jy hanteer dat alles by jou stop? As jy altyd iemand anders blameer… is jy dalk nie gebou vir entrepreneurskap nie.”

🙏 Moenie vergeet om op die kanaal in te teken vir meer lewensveranderende verhale nie.
💻 Om my bediening te ondersteun, besoek:
👉 https://www.baasraak.tv/saai

🌿 Gesondheid & Welstand Vennoot – Tala Health
Ondersteun jou gesondheid terwyl jy die sending ondersteun.
🛒 Koop hier: https://www.castlewalkpharmacy.com/
🎁 Gebruik kode: BAASRAAK10 (indien van toepassing)

📡 Luister na Baasraak Radio:
👉 https://www.baasraak.tv/web-radio

📲 Sluit aan by ons WhatsApp Gemeenskap:
👉 https://whatsapp.com/channel/0029Vb6w...
10 Mar Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

R100 Entrepreneur: Die Laaste Twee Waarhede van Entrepreneurskap

In hierdie episode van R100 Entrepreneur sluit ons die reeks af oor Patrick Bet-David se 15 punte oor entrepreneurskap. Vandag bespreek ons die laaste twee punte: 👉 Punt 14 – Jy het nie ’n probleem om op te los nie 👉 Punt 15 – Jy kan nie hanteer om soms…
10 Mar 1 hr 11 min

As Jou Lewensmaat Nie Agter Jou Staan Nie… Wat Dan?

In hierdie episode van R100 Entrepreneur bespreek ons Punt 13 van Patrick Bet-David se 15 punte: 👉 “As jou lewensmaat nie agter jou staan nie.” Entrepreneurskap toets nie net jou dissipline en strategie nie — dit toets jou huwelik. Onseker inkomste. Lang ure. Risiko besluite. Emosionele druk. Wat gebeur as…
10 Mar 1 hr 19 min

"Burnout" Die Stil Moordenaar van Entrepreneurs

Vandag het ons eerlik gesels oor die stil gevaar van uitbranding — veral onder entrepreneurs en leiers. Pastoor Peter Warne het oop en eerlik gedeel hoe hy ná 40 jaar in die bediening uitgebrand het. Nie omdat hy nie geroep was nie. Nie omdat hy nie lief was vir God…
10 Mar 1 hr 08 min

Entrepreneurskap: Roeping of Romantiese Droom?

Is entrepreneurskap rêrig vir jou – of hou jy net van die idee daarvan? In hierdie R100 Entrepreneur-episode kyk ons eerlik na 15 redes hoekom entrepreneurskap nie vir almal is nie. Entrepreneurskap is nie ’n vinnige pad na rykdom nie, en dis beslis nie maklik nie. Dis verantwoordelikheid, risiko, alleen…
26 Jan 1 hr 08 min

Wat se die Bybel van besigheid

In hierdie Brultyd-episode van die R100 Entrepreneur-reeks gesels Coach Freek en die paneel oor God se hart vir werk, vrug en vermeerdering. Ons kyk na: Johannes 15 – God verwag vrug Matteus 25 – Die gelykenis van die talente Genesis – Adam se roeping om die aarde te bewerk Spreuke…
22 Jan 1 hr 13 min