Episode 1 | In gesprek met Lood Bester, Louis van der Watt, Dewald te Water en Petru van Zyl
Loading player...
In hierdie gesprek deel die paneel hul persoonlike ervarings oor groei, deursettingsvermoë en wat dit verg om uit te blink. Hulle praat eerlik oor kompetisie, dissipline en die realiteit dat jy iewers in jou lewe hard sal moet werk.
𝗣𝗮𝗻𝗲𝗲𝗹𝘀𝗽𝗿𝗲𝗸𝗲𝗿𝘀
𝗟𝗼𝗼𝗱 𝗕𝗲𝘀𝘁𝗲𝗿 – Suid-Afrikaanse sakeman
𝗟𝗼𝘂𝗶𝘀 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗲𝗿 𝗪𝗮𝘁𝘁 – Suid-Afrikaanse eiendomsentrepreneur en uitvoerende hoof van Atterbury
𝗗𝗲𝘄𝗮𝗹𝗱 𝘁𝗲 𝗪𝗮𝘁𝗲𝗿 – Suid-Afrikaanse landbou-entrepreneur en 2023 Nasionale Boer van die Jaar
𝗣𝗲𝘁𝗿𝘂 𝘃𝗮𝗻 𝗭𝘆𝗹 – Stigter van pHformula