Atterbury Trust MengNet: Gesprekke oor Groei, Besigheid en Deursettingsvermoë

MengNet: Gesprekke oor Groei, Besigheid en Deursettingsvermoë

MengNet is ’n netwerkgeleentheid wat ’n ruimte skep vir betekenisvolle skakeling, samewerking en wedersydse ondersteuning. Dit bring entrepreneurs en sakelui bymekaar om idees te deel, verhoudings te bou en saam te groei.
Occasionally Afrikaans South Africa Business · Investing
1 Episodes

Episode 1 | In gesprek met Lood Bester, Louis van der Watt, Dewald te Water en Petru van Zyl

In hierdie gesprek deel die paneel hul persoonlike ervarings oor groei, deursettingsvermoë en wat dit verg om uit te blink. Hulle praat eerlik oor kompetisie, dissipline en die realiteit dat jy iewers in jou lewe hard sal moet werk. 𝗣𝗮𝗻𝗲𝗲𝗹𝘀𝗽𝗿𝗲𝗸𝗲𝗿𝘀 𝗟𝗼𝗼𝗱 𝗕𝗲𝘀𝘁𝗲𝗿 – Suid-Afrikaanse sakeman 𝗟𝗼𝘂𝗶𝘀 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗲𝗿 𝗪𝗮𝘁𝘁 – Suid-Afrikaanse eiendomsentrepreneur…
26 Feb 58 min