Die Real Brêkfis span gesels met Suid-Afrikaanse aktivis, Jaco Kleynhans

Loading player...
Jaco Kleynhans is ’n Suid-Afrikaanse aktivis en organisasie-leier wat verbonde is aan die Solidariteit Beweging. Hy dien as hoof van internasionale skakeling vir Solidariteit.
Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk mag raak.
4 Mar 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes