Die Real Brêkfis span gesels met met pediater Dr Joane Duvenhage

Loading player...
Die Real Brekfis span gesels ons met pediater Dr Joane Duvenhage oor die meningokokkale miningetis geval in Durbanville kleuter skool.
27 Feb 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

EETGEWOONTES EN JOU GEMOED | Prof. Gerald Maarman

Die Real Brêkfis gesels met Prof Gerald Maarman oor hoe jou eetgewoontes jou gemoed kan beïnvloed. Prof Gerald Maarnan: "1% in brein, die ander 90% is meestal in die dermkanaal. Die brein het 180pikogram serotonien as dit piek, terwyl, in die dermkanaal is daar 1 biljoen keer meer seronien."
28 Jul 3AM 13 min

DIE REAL BRÊKFIS | ADVOKAAT NADENE BADENHORST

Advokaat Nadene Badenhorst gesels oor die voorstelle om kerke en geloofsorganisasies in Suid-Afrika te reguleer — en wat dit vir ons godsdiensvryheid kan beteken. 'n Gesprek wat elke gelowige en kerkleier behoort te hoor. Luister nou 🎧🙏 #GodsdiensVryheid #FORSA #SuidAfrika #Potgooi
22 Jul 3AM 10 min

MOTIVEERING MAANDAG | Gretha Wiid

Dis weer tyd vir Motiveering Maandag"Moet nog nie jou Maandag afskryf nie! Gretha Wiid herinner ons met die kragtige woord :“ you’re not gone yet because you’re not done yet!!
20 Jul 3AM 3 min

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
25 Jun 6AM 12 min