Kom skenk by Greenzone en wen

Loading player...
Ons saai Woensdag regstreeks uit vanaf Green Zone Energy in Mbombela. Kom skenk bloed of troeteldierkos en staan die kans om groot pryse te wen. Arthur Zonneveld en Joshua Knoesen gesels met Laeveld Brunch.
9 Feb Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM.
12 Jun 4 min

Donna hardloop Comrades vir CHOC

Donna James en haar seun het 'n paar weke gelede die Great Wall of China-marathon voltooi. Nou berei sy voor vir die Comrades, alles ten bate van die CHOC Foundation.
12 Jun 7 min