Ferdinand W Gernandt -The God Assignment

Loading player...
Met al die onheilsnuus en donker berigte in die media deesdae, het ons iets inspirerends en hoopvols vir jou. Ons gesels met Ferdinand W Gernandt oor sy boek, The God Assignment, wat sy aangrypende reis deur valse beskuldigings, onregmatige gevangenisstraf en geestelike oorlogvoering beskryf, en hoe hy nie as ’n slagoffer daaruit gekom het nie, maar as ’n instrument vir Goddelike doel.
4 Feb 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min