Romeine 1:20 - God openbaar in die Rooibok

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons die wonder van daardie rooibokkie wat jy oral in SA sien, en die persoon wat ons help om te verstaan wat ons sien is Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg
13 Jan 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in 'n Maansending

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons ruimtefisikus Dr Ruhann Steyn ‘n Maansending waarvan ons moet weet…
10 Mar 1AM 6 min

Jaco Strydom: God bly God selfs al antwoord Hy nee

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “God bly God selfs al antwoord Hy nee.”
10 Mar 1AM 2 min

Your message to SA

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
9 Mar 2AM 8 min