
SAOG sal betrokke raak by Madagaskar
Loading player...
President Cyril Ramaphosa sê die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap het sy betrokkenheid herbevestig om aktief betrokke te bly by die politike en veiligheidsituasie in Madagaskar totdat die verkose regering deur die verkiesingproses ingestel is. Hy was Woensdag in sy amp as waarnemende voorsitter, die voorsitter in die Buitengewone Beraad van die SAOG se staatshoofde en regerings. Ramaphosa het beklemtoon samewerking is die sleutel tot bestendigheid, vrede en vooruitgang van die streek:

