
'n Hotel vir jou hond I Die Real Brekfis (06:00-09:00)
Loading player...
Die Kersseisoen is op hande en baie mense beplan om vakansie te gaan hou erens weg van die huis… maar wat doen jy met jou harige vierpotige kinders? Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois het gesels met Yanic Klue van atFrits, die hondehotel en dagsorg wat 10 jaar oud word.
#atfrits #dierealbrekfis #inspirasie #motivering
#atfrits #dierealbrekfis #inspirasie #motivering





