
Recon sê altyd hy het olie en dan het hy nie olie nie
Loading player...
Namcor en ReconAfrica, die operateur van PEL 73, het uiters suksesvolle uitslae aangekondig na die boor van die Kavango-Wes 1X eksplorasieput. Aansienlike koolwaterstowwe is bevestig, en 'n produksietoets sal volg. Maar ReconAfrica is al telkemale gekritiseer dat hulle hul bevindinge opblaas, wat dan hul aandeleprys bevoordeel. Die Namibiese Kanadees Rob Parker van die Economic and Social Justice-trust verduidelik.

